Please be aware orders placed now may not arrive in time for Christmas, please check delivery times.
Hart van 'n man (Afrikaans Edition)
Kiara weet feëverhale bestaan nie. DÃt het sy aan vadersknie geleer. Daarom vermy sy mans soos Liam, die huislike tipe wat “vir altyd†beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want Liam maak vreemde verlangens in haar wakker. Is hy die een waarna sy onbewustelik soek?
Kiara knows fairy tales don’t exist. Her father taught her that lesson. This is why she avoids men like Liam – who promise “foreverâ€. However her heart disagrees, when Liam stirs unknown yearnings in it.