Lindi sukkel om haar seun se dood te verwerk. Haar werkgewer stuur haar na 'n klein dorpie om te kyk of dit nie sal help dat sy weer haar lewe terugkry nie. Daar ontmoet sy 'n man, maar die vonke spat van die eerste oomblik af. Sal hulle kan vrede maak of gaan daar ander komplikasies wees?